Die heuningbye (Apidae) is 'n familie van insekte wat tot die orde Hymenoptera (vliesvlerkiges) hoort. Die spesies is klein tot middelgroot, 2-12 mm. Die bekende heuningby (Apis mellifera) is verteenwoordigend van die familie. Daar is 10 spesies bekend.
Verwysings
Bronnelys Insektopedie, Erik Holm, Struik Nature, Bl. 199, 2017,
Kategorie:Vliesvlerkiges