Die byvlieë (Bombyliidae) is 'n familie van insekte wat tot die orde Diptera (tweevlerkiges) hoort. Die spesies is klein tot middelgroot, 3-20 mm. Daar is 940 spesies bekend.
Bronnelys Insektopedie, Erik Holm, Struik Nature, Bl. 180, 2017,
Kategorie:Tweevlerkiges