Vierfontein is 'n gehug in die noorde van die Vrystaat, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die dorpie 'n bevolking van 825 gehad, waarvan 657 (79,6%) Blank was.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat