Air France is 'n musiekgroep vanuit Göteborg (Swede) wat uit die lede Joel Karlsson en Henrik Markstedt bestaan. Hul musiek is al as "post-rave bliss",FactMagazine - No Way Down for Air France "beach foam pop", en "Baleaarse disco" beskryf. Hul No Way Down-EP het is op Pitchfork Media se lys van Beste Nuwe Musiek ingesluit en het 'n gradering van 8,6 ontvang.
Diskografie On Trade Winds EP (Sincerely Yours, 2006) No Way Down EP (Sincerely Yours, 2008)
Verwysings
Eksterne skakels MySpace-profiel No Way Down EP-resensie
Musiekvideo's "Collapsing at Your Doorstep" op YouTube "No Excuses" op YouTube
Kategorie:Gotenburgse musiekgroepe