Die vierkantperdekaroo (Oedera squarrosa) is 'n klein struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap. Die spesie staan ook as die koorsbos en krulblaarkoorsbos bekend.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Struike squarrosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika