Oedera steyniae is 'n klein struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Stilbaai tot by Gouritsmond voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 300 km² en het reeds van sy habitat aan ontwikkeling en indringerplante afgestaan. Daar is sewe subbevolkings bekend en die spesie is deel van die fynbos.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Struike steyniae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika