duimnael|8 minute van die volledige 12 minute lang film. The Curtain Pole is 'n Amerikaanse stilfilm uit 1909. D. W. Griffith is die regisseur.The Curtain PoleDavid Kalat. Too Funny for Words Die hoofrolspelers is Mack Sennett en Harry Solter.
'n Afdruk van die film bestaan steeds. Die film is gemaak deur die American Mutoscope and Biograph Company toe dit en baie ander vroeë filmateljees in Amerika se eerste rolprentbedryf aan die begin van die 20ste eeu in Fort Lee, New Jersey, gesetel was.
Hoofrolspelers Mack Sennett as Monsieur Dupont Harry Solter as Mr. Edwards Florence Lawrence as Mrs. Edwards
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Stilrolprente