Aristea rupicola is 'n knolagtige geofiet wat tot die genus Aristea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die noordelike Sederberg voor. Daar is net een bevolking bekend en die plant word as krities seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

rupicola Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika