Aristea nana is 'n knolagtige geofiet wat tot die genus Aristea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom van die Robinsonpas tot by Bathurst voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 15 022 km² en het 'n klein gedeelte van sy habitat afgestaan aan die bou van windplase, gewasverbouing en indringerplante.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
nana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika