Aristea simplex is 'n knolagtige geofiet wat tot die genus Aristea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Witzenberg tot by George en in die Swartberge voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 200 km² en word bedreig deur onbeheerde veldbrande en indringerplante. Daar is tien tot twaalf bevolkings bekend, die spesie blom net na brande.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
simplex Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika