Bellingham Internasionale Lughawe 5 km noordwes van Bellingham, in Whatcom County, Washington, Verenigde State. Die lughawe se terrein dek 886 ha (2 190 akker) grond, en is die vierde grootste kommersiële lughawe in Washington (deelstaat).
Die lughawe, geleë in 'n ongeïnkorporeerde gebied van Whatcom County, is 'n laekoste-alternatief vir Vancouver Internasionale Lughawe, en na raming kom 65% van die passasiers uit Kanada. Dit is slegs 87 km vanaf die middestad van Vancouver, en slegs 37 km vanaf die Peace Arch-grensoorgang, waar Groter Vancouver begin.
+Lughaweverbindings: Redery LughaweAlaska AirlinesSeattle/TacomaAllegiant AirLas Vegas, Los Angeles, Oakland, Palm Springs, Phoenix/Mesa Seisoenaal: San Diego
+Besigste binnelandse roetes vanaf BLI(Januarie - Desember 2024) Rang Stad Passasiers Rederye 1Las Vegas, Nevada 111,000 Allegiant, Southwest 2Seattle/Tacoma, Washington 60,180 Alaska 3Oakland, Kalifornië 36 400 Allegiant, Southwest 4Phoenix/Mesa, Arizona 19 760 Allegiant 5Los Angeles, Kalifornië 15 000 Allegiant 6Palm Springs, Kalifornië 13 530 Allegiant 7Denver, Colorado 5 350 Southwest 8San Diego, Kalifornië 3 400 Allegiant
Lugdiensmarkaandeel + Januarie - Desember 2024 Rang Lugdiens Passasiers Deel 1 Allegiant Air 265,000 50.03% 2 Southwest Airlines 146,000 27.52% 3 SkyWest Airlines 119,000 22.45%
Verwysings
Kategorie:Lughawens in die Verenigde State van Amerika