Die Congaskraal-natuurreservaat bewaar die Alexandria-kuswoud in die Oos-Kaap.
Hierdie beskermde gebied van 602 ha is wes van Alexandria, suid van Makhanda, oos van Kinkelbos, op 188 m bo seespieël en by . Dit is in 1985 tot natuurreservaat verklaar.
Met die identiese doel is in 1985 ook in dieselfde omgewing die Boschhoek-natuurreservaat van 1600 ha en die Boxwood-natuurreservaat van 881 ha verklaar.
Bibliografie Illenberger, Werner K. en Izak C. Rust: Duneland - wasteland or wonderland? In: Conserva. Department van Omgewingsake. Deel 7, nr. 6, November/Desember 1992. ISSN 0258-3313 protectedplanet.net/555563505 protectedplanet.net/555563509 sahris.sahra.org.za/sites/default/files/heritagereports/ Van Rensburg, Theuns: Boswese skep nuwe reservate. In: Omgewing RSA. Departement Omgewingsake. Deel 12, nr. 11, November - Desember 1985
Kategorie:Natuurreservate in die Oos-Kaap