Die haasboegoe (Diosma aspalathoides) is 'n struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van Milnerton tot by Langebaan voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 5000 km² en word bedreig deur indringerplante en ontwikkeling aan die kus. Die plant is deel van die fynbos.
Galery
Bronnelys REDLIST Sambi Plants of the World
aspalathoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika