Diosma thyrsophora is 'n struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Riviersonderendberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km² en die twee tot drie bevolkings word bedreig deur indringerplante.
Bronnelys REDLIST Sambi Plants of the World
thyrsophora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika