Diosma haelkraalensis is 'n klein struikie wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van Pearly Beach tot by Hagelkraal voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 1110 km² en die twee tot drie bevolkings word bedreig deur indringerplante. Die plant is deel van die fynbos.
Galery
Bronnelys REDLIST Sambi Plants of the World
haelkraalensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika