Die kapokbos (Eriocephalus tenuipes) is 'n struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap, van Uniondale tot by Port Elizabeth, in die Langkloofberge voor. Daar is vyf bevolkings bekend en die spesie is deel van die fynbos. Die spesie word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
tenuipes Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika