Die Dilleniales is 'n orde van blomplante, wat moontlik een familie, Dilleniaceae, bevat. Die APG III-stelsel van 2009, soos die vroeëre APG II-stelsel van 2003, het die Dilleniaceae ongeplaas gelaat wat orde betref, terwyl opgemerk is dat die naam Dilleniales beskikbaar was.
Stevens by die Angiosperm Phylogeny Website het Dilleniaceae daarna in die orde Dilleniales geplaas.
Verwysings