Anacampseros albissima is 'n klein sukkulent wat deel van die Anacampserotaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika waar dit in die Richtersveld en ooswaats deur die Boesmanland tot in Griekwaland-Wes voorkom.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

albissima Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika