Anacampseros australiana is 'n klein sukkulent wat deel van die Anacampserotaceae familie is. Die spesie is endemies aan Australië waar dit in die deelstate Nieu-Suid-Wallis, Noordelike Gebied, Queensland, Suid-Australië en Wes-Australië voorkom.

Bronnelys Plants of the World

australiana Kategorie:Flora van Australië Kategorie:Endemiese plante van Australië