Anacampseros pisina is 'n klein sukkulente struik wat deel van die Anacampserotaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in die Richtersveld voor.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

pisina Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika