Anacampseros lavbleckiana is 'n klein sukkulent wat deel van die Anacampserotaceae familie is. Die spesie is inheems aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap tussen Kuruman en Postmasburg voor. Daar is twee bevolkings bekend en beide word bedreig deur onwettige versameling en mynbou aktiwiteite.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

lavbleckiana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika