Anacampseros decapitata is 'n klein sukkulente struik wat deel van die Anacampserotaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noordwes-provinsie in die Magaliesberg naby Rustenburg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 20 km² en word bedreig deur mynbou aktiwiteite en onwettige versameling.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

decapitata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika