Anacampseros scopata is 'n klein sukkulente struik wat deel van die Anacampserotaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in Namakwaland, die suidwes Richtersveld en Augrabiesberge voor. Die spesie word as seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

scopata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika