Die kirriemoer (Anacampseros ustulata) is 'n klein sukkulente struik wat deel van die Anacampserotaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap, die Vrystaat en die Wes-Kaap voor.

Die spesie staan ook as die moerbossie bekend.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

ustulata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika