Die UEFA Conference League (UECL) is 'n jaarlikse sokkerkompetisie wat sedert 2021 deur die Unie van Europese Voetbal-assosiasies (UEFA) vir kwalifiserende Europese sokkerklubs gereël word. Dit is die derde vlak van kontinentale klubsokker in Europa, agter die tweede vlak Europa League, en die eerste vlak Champions League.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf rsssf.org: UEFA Conference League
Kategorie:UEFA Kategorie:Sokkerkompetisies