Willy Kalombo Mwenze (* 7 Junie 1970) is 'n Kongolese atleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspeles van 1992, 1996 en 2000 deelgeneem.Willy KalomboWilly KALOMBO Hy het veertiende geëindig by die 1997 Wêreldkampioenskappe en 49ste by die 1999 Wêreldkampioenskappe. Hy het ook 'n silwermedalje by die 1996 Afrika-marathonkampioenskappe gewen. Sy persoonlike beste tyd was 2:08:40 uur, wat in April 1999 in Parys behaal is. Dit is die huidige nasionale rekord.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Kongolese atlete