Gary Kikaya (* 4 Februarie 1980) is 'n Kongolese atleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2004 en Olimpiese Somerspele van 2008 deelgeneem.Gary KikayaGary KIKAYA

Prestasies 2002 NCAA-kampioen binne en buite in 400 meter 2003 NCAA-kampioen binnenshuis in 400 meter 2004 IAAF Wêreld Binnenshuise Kampioenskappe – bronsmedalje 2006 Afrika-atletiekkampioenskap – goue medalje

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Kongolese atlete