Olivier Mwimba (* 6 November 1994) is 'n Kongolese atleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.Oliver MwimbaOliver MWIMBA Hy is in Zaïre gebore, Mwimba het op 'n jong ouderdom na Suid-Afrika verhuis en rekeningkunde aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie in Pretoria studeer.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Kongolese atlete