Ilunga Mande Zatara (* 12 Maart 1983) is 'n Kongolese atleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele 2012 aan die marathon-byeenkoms deelgeneem en was vlagdraer vir die Demokratiese Republiek van die Kongo-span by die openingseremonie.Ilunga Zatara

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Kongolese atlete