Franka Magali (* 24 Januarie 1990) is 'n Kongolese atleet. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2008 deelgeneem.Franka MagaliFranka MAGALI Sy het aan die 100 meter-naelloop deelgeneem en agtste in haar uitdun geplaas sonder om na die tweede ronde deur te dring. Sy het die afstand in 'n tyd van 12.57 sekondes gehardloop.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Kongolese atlete