Kediri is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die Oos-Java provinsie.

Vervoer Kediri het 'n ou treinstasie aan die lyn Surabaya-Telungagung.

Burgemeester Nederlands-Indiese tyd: Mnr. L.K. Wennekendonk (1929-1936); J.G. Ruesink (1936-1940); M. Scheltema (1940-1941); Dr. J.R. Lette (1941-1942). Indonesiese tyd: H.A. Maschut (tot in 2009); Dr. H. Samsul Ashar Sp.PD (2009-nu)

Kategorie:Nedersettings in Indonesië