Bukittinggi (Indonesies: Hoë Heuwel) is 'n stad in Indonesië op die Sumatra-eiland in die Wes-Sumatra-provinsie. Die naam was vroeër Fort De Kock (tot 1950).
duimnael|links|200px| Minangkabauvrou
Hierdie hoofstad van die Minangkebaumense.
Kategorie:Nedersettings in Indonesië