Madiun (uitgespreek as Ma-dioen) is 'n stad en lê in die provinsie Oos-Java in Indonesië. Hierdie lig oos van die rivier Madiun.

Vervoer Mediun het 'n treinstasie aan die lyn Surabaya-Yogyakarta. Dit het 'n groot busstasie. Dit het twee lughawens, namelik ISWAHYUDI (internasionale kode WARI) en MAOSPATI (militêre lughawe).

Buurte Die stad het 3 buurte/administratiewe distrikte: Kartoharjo Manguharjo Taman

Burgemeester Nederlands-Indiese tyd: Mr. R.A. Schotman (1929-1934); J.H. Boerstra (1933-1936); Mr. L. van Dijk (1936-1940); Dr. Mr. R.Ng. Soebroto (1940-1941); Mr. R. Soesanto Tirtiprodjo (1941-1942). Indonesiese tyd: Soedibjo; R.Porbo Siswono; Soepardi; R. Mochamad; R.M Sudiono; R. Singgih; R. Moentoro; R. Moestadjab; R. Roeslan; R. Soepardi; Soemadi; Soebagyo; Dr. R Roekito; Drs. Imam Soenardji; Achmad Dawaki; Drs. Marsoedi; Drs. Masdra M. Jasin; Drs. Bambang Pamoedjo; Drs. H. Achmad Ali; Kokok Raya.

Kategorie:Nedersettings in Indonesië