Soerakarta, ook Solo, is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die provinsie Midde-Java.
Kraton (Paleis) Die baas van die paleis heet Susuhunan Paku Buwono (Indonesies vir Spyker van die Hemel).
Buurte Die stad het 5 buurte/administratiewe distrikte: Banjarsari Jebres Lawiyan Pasar Kliwon Serengan
Kategorie:Nedersettings in Indonesië