Bogor (tot 17 Augustus 1945 Buitenzorg) is 'n stad op die Java-eiland in Indonesië in die provinsie Wes-Java, se bynaam is regenstad (Indonesies: Kota Hujan). Sy is die beste bekend vir haar plantetuin (Kebun Raya Bogor) en paleis.
Burgemeester Nederlands-Indiese tyd: A. Bagchus (1921-1927); Mr. J.M. Wesselink (1928-1931); F.A.J. van Middelkoop (1931-1933); Mr. G.F. Rambonnet (1934-1935); N. Beets (1935-1936); Mr. P.H.M. Hillebrand (1937-1941); Mas Wisaksono Wirdjodihardjo (1941-194.); Raden Djoekardi.
Susterstede St. Louis, Verenigde State van Amerika Shenzhen, Volksrepubliek China
Bibliografie Hugo, Maria: Van Goede Hoop tot Buitenzorg. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 32, nr. 2, April 1983
Kategorie:Nedersettings in Indonesië