Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Moermansk-oblast. Moermansk Мурманск Murmanska 280px Moermansk in Noord-Europa Wapen 200px|center 60px|center Moermansk-oblast 130px|center Land  Oblast 20px Moermansk-oblast Koördinate Stigting 1916  Stadstatus 1916 Oppervlakte:    - Totaal 151 vk km  Hoogte bo seevlak 46 m Bevolking:    - Totaal (2013) 302 468  - Bevolkingsdigtheid 2,232.7/vk km Tydsone UTC +3  - Somertyd UTC +4 Burgemeester Aleksei Weller Amptelike Webwerf gov-murman.ru

Moermansk (Russies: Му́рманск, Noord-Samies: Murmanska) is 'n stad op die Kola-skiereiland in die noordweste van Rusland met 'n bevolking van sowat 302 468 (2013). Die Moermansk-lughawe is daarnaby geleë.

Geskiedenis Moermansk is voorheen Romanof-aan-die-Moerman (Russies:Рома́нов-на-Му́рмане) genoem. Die naam is in 1917 ('n jaar later) na Moermansk verander.

Klimaat

Susterstede 21px Kaliningrad, Rusland 21px Luleå, Swede 21px Rovaniemi, Finland 21px Akureyri, Ysland 21px Vadsø, Noorweë 21px Tromsø, Noorweë 21px Groningen, Nederland 21px Jacksonville, Florida, VSA 21px Stettyn (Szczecin), Pole

Verwysings

Kategorie:Heldestede van die Sowjetunie Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Rusland