Jogjakarta (afgekort: Jogja; uitgespreek as Jokja) is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die spesiale provinsie Jogjakarta. 'n Sultan staan aan die hoof van die provinsie. Die kosmologiese as van Jogjakarta en sy geskiedkundige landmerke is in 2023 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Kraton (Paleis) duimnael|links|Kraton in Jogjakarta

Vervoer Jogjakarta het 'n internasionale lughawe (Adisucipto). 'n hooftreinstasie.

Gebiede duimnael|links|Waterpaleis Jogjakarta het veertien gebiede (kecamatan): Danurejan Gedongtengen Gondokusuman Gondomanan Jetis Kotagede Kraton Mantrijeron Mergangsan Ngampilan Pakualaman Tegalrejo Umbulharjo Wirobrajan

Susterstad 21px Chiang Mai Province, Thailand (2007)

Sien ook Lys van Wêrelderfenisgebiede

Eksterne skakels

Amptelike webwerf Amptelike Unesco-bladsy

Kategorie:Nedersettings in Indonesië Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Asië