Denpasar is 'n stad in Indonesië op die Bali-eiland in die Bali-provinsie. Denpasar is vanaf 1958 die hoofstad van die provinsie (vroeër Singaraja).

Denpasar is vandag nie net 'n gewilde toeristebestemming nie (met die sandstrand Kuta), maar ook 'n handel- en nywerheidsentrum.

duimnael|links|200px| Internasionale Lughawe Ngurah Rai in Denpasar

Susterstede 21px Bacalod stad, Filippyne 21px Andong, Suid-Korea

Kategorie:Nedersettings in Indonesië