Johann Nepomuk Hummel (14 November 1778 - 17 Oktober 1837) - was 'n Oostenrykse pianis en komponis van klassieke musiek en romantiese musiek.

Hummel is in Pressburg (huidige Bratislava), in Slowakye gebore. Hy is in Weimar (Duitsland) oorlede.

Sien ook Lys van komponiste

Eksterne skakels

Kategorie:Duitse komponiste Kategorie:Geboortes in 1778 Kategorie:Sterftes in 1837