Bandoeng is 'n stad in die provinsie Wes-Java in Indonesië. Bandoeng is die provinsiale hoofstad.

duimnael|200px|links|Satehgebou Die stad beskik oor die oudste tegniese universiteit van Indonesië, die Institut Teknologi Bandung wat in 1920 gestig is. Dit het ook 'n treinstasie aan die lyn Jakarta-Jogjakarta. Die internasionale lughawe is Husein Sastranegara (vroeër lughawe Andir), wat in 1925 oorspronklik as 'n militêre lughawe geskep is, maar sedert 1928 ook burgerlugvaart hanteer.

Baie van die huise en kantore in die stad is in die Art Deco-styl gebou.

duimnael|links|500px|Bandoeng vanaf die berg

Burgemeester Nederlands-Indiese tyd: B. Coops (1917–1920); S.A. Reitsma (1920–1921) waarnemend; B. Coops (1921–1928); Ir. J.E.A. van Volsorgen Kuhr (1929–1935); Mr. J.M. Wesselink (1935–1937); N. Beets (1937–1942). Japanse besetting: Raden A. Atma dit Nata (1942–1945). Indonesiese tyd: Ir. Ukar Bratakusumah (1946–1949); R. Enoch (1949–1956); R. Priatna Kusumah (1956–1966); R. Didi Jukardi (1966–1968); Hidayat Sukarmadijaya (1968–1971); R. Otje Djundjunan (1971–1976); H.Ucu Junaedi (1976–1978); R. Husein Wangsaatmaja (1978–1983); Ateng Wahyudi (1983–1993); Wahyu Hamidjaja (1993–1998); Aa Tarmana (1998–2003); Dada Rosada (2003–2013); Ridwan Kamil (2013–2018); Oded Muhammad Danial (2018–2021); Yana Mulyana (2021–2023); Bambang Tirtoyuliono (Waarnemende, 2023–nu).

duimnael|links|200px|Villa Isola in die Art-Deco-Styl

Susterstede Braunschweig, Duitsland, vanaf die jare 80 Fort Worth, Verenigde State van Amerika, vanaf 1990 Suwon, Suid-Korea, vanaf 2003 Liuzhou, Volksrepubliek China, vanaf 2009 Yingkou, Volksrepubliek China, vanaf 2009

Eksterne skakels

Institut Teknologi Bandung Foto en kaarte van vroeër en nu Reklame van die stad 1918

Kategorie:Nedersettings in Indonesië