duimnael|links|upright|Frédéric Chopin in 1849

Frédéric François Chopin (1 Maart 1810 – 17 Oktober 1849), gebore Fryderyk Franciszek Chopin,Szopen is 'n alternatiewe, fonetiese spelwyse. was 'n Poolse pianis en komponis van romantiekmusiek. Hy is een van die bekendste skeppers van klaviermusiek. Hy is ook bekend vir sy liefdesverhouding met die Franse skryfster George Sand.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,

Chopin is in Żelazowa Wola (Pole) gebore. Hy is in Parys (Frankryk) oorlede.

Verwysings en voetnotas

Sien ook Lys van komponiste

Eksterne skakels

Bladmusiek BBC

Kategorie:Frédéric Chopin Kategorie:Geboortes in 1810 Kategorie:Sterftes in 1849