Ignacy Feliks Dobrzyński (17 Februarie 1807 - 9 Oktober 1867) - was 'n Poolse pianis en komponis van romantiekmusiek.

Dobrzyński is in Romanów (Oekraïne) gebore. Hy is in Warskou (Pole) oorlede.

Kategorie:Poolse komponiste Kategorie:Geboortes in 1807 Kategorie:Sterftes in 1867