Maria Szymanowska (14 Desember 1789 - 24 Julie 1831) - was 'n Poolse pianis en komponis van klassieke musiek.
Szymanowska is in Warskou (Pole) gebore. Sy is in Sint Petersburg (Rusland) oorlede.
Eksterne skakels
Kategorie:Poolse komponiste Kategorie:Geboortes in 1789 Kategorie:Sterftes in 1831