Oxalis ericifolia is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Vanrhynsdorp tot by Nieuwoudtville op die Knersvlakte voor. Die plant is krities seldsaam en daar is slegs een bevolking. Dir spesie is deel van die vygieveld.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
ericifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika