Oxalis filifoliolata is 'n geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in die Gannabos, tussen Loeriesfontein en Nieuwoudtville voor. Hier is die enigste bevolking en word bedreig deur gewasverbouing en mynbou aktiwiteite.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
filifoliolata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika