Arnoewanda III was omstreeks 1215-'10 v.C. die tweede laaste koning van die Hetitiese Ryk. Hy het sy vader, Toedhalija IV, opgevolg.

Familie Arnoewanda was die seun van Toedhalija IV en die kleinseun van Hattoesili III. Hy is gou deur sy broer Soeppiloelioema II opgevolg.

Verwysings

Skakels Die bewind van Arnoewanda III

Kategorie:Konings van die Hetiete