Stuart Forbes Devenie (gebore 12 Julie 1951) is 'n Nieu-Seelandse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Meet the Feebles (1989), Braindead (1992), en The Frighteners (1996).

Filmografie Rolprente 1989: Meet the Feebles 1992: Braindead 1996: The Frighteners 2007: The Tattooist

Televisiereekse 2000: Jack of All Trades 2011–13: The Almighty Johnsons

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Nieu-Seelandse manlike akteurs van die 20ste eeu