Oxalis hirsutibulba is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Dit kom in die Richtersveld van Kodaspiek tot by die Stinkfonteinberge voor en het 'n voorkomsgebied van 560 km².

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

hirsutibulba Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika