duimnael|180px|'n Korporatiewe kopskoot 'n Kopskoot of kopskootfoto is 'n digitale kiekie, waar die fokus op 'n persoon se gesig is. Die woord word gewoonlik toegepas op professionele profielbeelde op sosiale media, beelde wat op aanlyn-afspraakprofiele gebruik word, die 'oor ons-bladsy' van 'n korporatiewe webwerf, en promosiefoto's.

Kopskote is bedoel om 'n persoon te wys soos hulle tans voorkom en hul beste eienskappe weerspieël. Persone wat dit gebruik moet ook hulle "digitale reputasiebestuur" in ag neem.https://akademia.ac.za/sosialemediadah-2023/

Lees ook Polisiefoto

Verwysings

Kategorie:Fotografiese tegniek