Die vlaktebaroe (Cyphia digitata) is 'n klimmende, knolagtide geofiet wat deel van die Campanulaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom dit in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor, vanaf Namakwaland en die westelike Karoo tot by Gqeberha. Dit het 'n voorkomsgebied van 90 976 km². Die spesie is deel van die fynbos en sommige van die bevolkings word bedreig deur indringerplante.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
digitata Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika